Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 4:20-23 Bybel vir Almal (ABA)

20. Ons prys God, ons Vader, altyd en altyd! Amen.

21. Ek stuur groete vir al die gelowiges in die stad Filippi wat aan Christus Jesus behoort. Al die vriende hier by my stuur ook groete vir julle.

22. Al die gelowiges hier stuur ook groete vir julle. Die mense wat vir die keiser werk, stuur spesiale groete.

23. Ek bid dat die Here Jesus Christus genadig sal wees vir julle almal.

Lees volledige hoofstuk Filippense 4