Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 4:17 Bybel vir Almal (ABA)

Maar dit is nie vir my belangrik dat ek iets van julle ontvang nie. Dit is vir my belangrik dat julle die seën moet ontvang wat mense kry wanneer hulle vir ander mense iets gee.

Lees volledige hoofstuk Filippense 4

Kyk Filippense 4:17 in konteks