Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 3:19 Bybel vir Almal (ABA)

Daardie mense gaan hel toe. Hulle dink om te eet is die belangrikste ding in die lewe. Hulle is trots op die slegte dinge wat hulle doen. Hulle dink altyd aan die dinge van die wêreld.

Lees volledige hoofstuk Filippense 3

Kyk Filippense 3:19 in konteks