Ou Testament

Nuwe Testament

Filemon 1:1 Bybel vir Almal (ABA)

Ek, Paulus, is nou in die tronk omdat ek aan Christus Jesus behoort. Ek en ons vriend Timoteus skryf hierdie brief vir jou, Filemon. Jy werk saam met ons vir God, en ons is lief vir jou.

Lees volledige hoofstuk Filemon 1

Kyk Filemon 1:1 in konteks