Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 6:17 Bybel vir Almal (ABA)

God het julle gered en julle moet dit aanvaar. Dit is soos die helm op ’n soldaat se kop. God praat met julle. Ja, die Heilige Gees sê vir julle wat God sê. Dit is soos die swaard waarmee ’n soldaat veg.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 6

Kyk Efesiërs 6:17 in konteks