Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 5:6 Bybel vir Almal (ABA)

Daar is mense wat vir julle dinge wil leer wat nie waar is nie, hulle wil hê julle moet verkeerd doen. Julle moenie doen wat hulle sê nie, want mense wat hierdie slegte dinge doen, is nie gehoorsaam aan God nie en daarom sal God hulle straf.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 5

Kyk Efesiërs 5:6 in konteks