Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 5:3 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moenie onsedelik lewe en ander slegte dinge doen nie. Julle moenie altyd meer en meer goed vir julleself wil hê nie. Julle behoort aan God, en almal moet weet dat julle nooit hierdie dinge doen nie.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 5

Kyk Efesiërs 5:3 in konteks