Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 5:11 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moenie die dinge doen wat die mense doen wat in die donker lewe nie. Hulle doen dinge wat nie goed is nie. Julle moet vir hulle almal sê dat hulle dinge doen wat verkeerd is.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 5

Kyk Efesiërs 5:11 in konteks