Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 4:31 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moenie ander mense haat en net die slegte dinge onthou wat hulle gedoen het nie. Julle moenie kwaad word of mense straf of vir hulle skree of lelike dinge van hulle sê nie. Julle moet niks doen wat sleg is nie.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 4

Kyk Efesiërs 4:31 in konteks