Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 4:16 Bybel vir Almal (ABA)

Die kerk is soos ’n liggaam wat baie dele het, die dele is almal vas aan mekaar. Elke deel van die liggaam werk saam en help die liggaam om te groei en sterker te word. So laat Christus die kerk groei en sterker word. Dit gebeur wanneer ons lief is vir mekaar en vir mekaar help.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 4

Kyk Efesiërs 4:16 in konteks