Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 4:14 Bybel vir Almal (ABA)

Daar is mense wat skelm is, hulle wil hê ons moet dinge glo wat nie waar is nie. Hulle kom vertel vir ons dinge wat verkeerd is en hulle wil hê ons moet dit glo. Maar ons moenie dit glo nie, ons moenie soos kinders wees nie, of soos iets wat op die see ronddryf of wat in die wind heen en weer waai nie.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 4

Kyk Efesiërs 4:14 in konteks