Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 3:8 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, God was baie goed vir my. Ek is minder belangrik as al die ander mense wat aan God behoort, maar God het gesê ek moet die goeie boodskap vir die heidene bring. Die goeie boodskap is dat Christus baie goeie dinge vir mense gee, baie meer as wat hulle kan weet.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 3

Kyk Efesiërs 3:8 in konteks