Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 3:20-21 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, die kerk, almal wat aan Christus Jesus behoort, moet vir God prys, want God is baie sterk. En Hy gebruik sy krag in ons. Hy kan baie meer doen as wat ons dink of vir Hom vra. Almal moet Hom, ons Koning, altyd prys. Amen.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 3

Kyk Efesiërs 3:20-21 in konteks