Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 1:7-8 Bybel vir Almal (ABA)

Die bloed van Christus het gevloei, en Hy het gesterf. So het God ons vrygemaak en ons sondes vergewe. God was baie goed vir ons. Ja, Hy was baie baie goed vir ons. Hy het vir ons al die wysheid en die kennis gegee.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 1

Kyk Efesiërs 1:7-8 in konteks