Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 1:5 Bybel vir Almal (ABA)

Voordat God die wêreld gemaak het, het Hy besluit dat ons sy kinders moet wees. Hy het vir Jesus Christus gestuur sodat ons God se kinders kon word. God wou graag hê ons moet sy kinders wees.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 1

Kyk Efesiërs 1:5 in konteks