Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 1:14 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, ons het die Heilige Gees, en daarom weet ons God sal vir ons alles gee wat Hy vir ons belowe het. Hy sal ons heeltemal vrymaak, ons wat aan Hom behoort. Daarom moet ons vir God, ons Koning, prys!

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 1

Kyk Efesiërs 1:14 in konteks