Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 1:13 Bybel vir Almal (ABA)

Julle in Efese behoort ook aan Christus, julle het die regte boodskap gehoor, die goeie boodskap dat God julle wil red. Julle behoort aan Christus, julle glo in Hom, en daarom het God vir julle die Heilige Gees gegee wat Hy belowe het. Die Heilige Gees wys dat julle aan God behoort.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 1

Kyk Efesiërs 1:13 in konteks