Ou Testament

Nuwe Testament

3 Johannes 1:6 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het vir die gemeente hier vertel van jou liefde. Ek stuur hulle nou weer na jou toe. Dit sal goed wees as jy hulle help sodat hulle verder kan gaan soos God wil hê hulle moet gaan.

Lees volledige hoofstuk 3 Johannes 1

Kyk 3 Johannes 1:6 in konteks