Ou Testament

Nuwe Testament

3 Johannes 1:14-15 Bybel vir Almal (ABA)

14. Ek hoop om jou gou te sien. Dan kan ons met mekaar praat.

15. Ek bid dat God vir jou vrede sal gee. Al die vriende hier by my stuur groete vir jou. Sê groete vir elkeen van die vriende daar by jou.

Lees volledige hoofstuk 3 Johannes 1