Ou Testament

Nuwe Testament

3 Johannes 1:11 Bybel vir Almal (ABA)

Liewe vriend, daar is mense wat slegte dinge doen. Maar jy moenie dit doen nie. Jy moet goeie dinge doen. Almal wat goed doen, is God se kinders. Maar almal wat sleg doen, glo nie in God nie.

Lees volledige hoofstuk 3 Johannes 1

Kyk 3 Johannes 1:11 in konteks