Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 3:6 Bybel vir Almal (ABA)

Want dit is daardie soort mense wat vals is wanneer hulle in huise inkom en wat dan die vroue alles laat glo wat hulle vir hulle leer, die vroue wat graag enige iets glo. Dit is vroue wat baie sonde gedoen het en wat altyd graag baie meer dinge wil hê.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 3

Kyk 2 Timoteus 3:6 in konteks