Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 2:9 Bybel vir Almal (ABA)

En omdat ek hierdie goeie boodskap preek, het die mense my laat swaarkry en hulle het my soos ’n skelm toegesluit in die tronk. Maar hulle kan nie die boodskap van God in die tronk toesluit en dit keer nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 2

Kyk 2 Timoteus 2:9 in konteks