Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 1:6 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom sê ek jy moet onthou dat God ’n genadegawe vir jou gegee het. Hy het dit vir jou gegee toe ek my hande op jou gesit het. Jy moet onthou om daardie genadegawe altyd weer lewendig te laat word, soos ’n vuur wat weer lewendig word wanneer jy dit blaas.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 1

Kyk 2 Timoteus 1:6 in konteks