Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 1:16 Bybel vir Almal (ABA)

Ek bid dat die Here baie goed sal wees vir die huisgesin van Onesiforus, want hy het baie maal vir my gesê om sterk te wees en nie moedeloos te word nie. Hy was ook nie skaam oor my omdat ek in die tronk was nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 1

Kyk 2 Timoteus 1:16 in konteks