Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 1:12 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is hoekom ek nou swaarkry. Maar ek is nie skaam daaroor nie, want ek weet in wie ek geglo het en nog altyd glo, en ek is baie seker dat God die krag het om dit wat Hy vir my gegee het, goed op te pas tot op daardie dag wanneer Christus weer kom.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 1

Kyk 2 Timoteus 1:12 in konteks