Ou Testament

Nuwe Testament

2 Tessalonisense 3:8 Bybel vir Almal (ABA)

Ons het by niemand kos gebedel nie, ons het daarvoor betaal. Ons het elke dag en nag hard gewerk en gesweet, want ons wou nie vir een van julle vra om vir ons te sorg nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Tessalonisense 3

Kyk 2 Tessalonisense 3:8 in konteks