Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 2:21 Bybel vir Almal (ABA)

As hulle nie geweet het wat die Here sê en hoe hulle moet lewe nie, dan was dit beter vir hulle. Maar nou weet hulle dit, hulle het dit gehoor by die apostels, maar hulle het opgehou om te doen wat die Here wil hê.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 2

Kyk 2 Petrus 2:21 in konteks