Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 2:16 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die Here het gesê Bileam doen iets wat verkeerd is. ’n Donkie het vir Bileam die profeet gekeer sodat hy nie ’n dom ding gedoen het nie. ’n Donkie is ’n dier wat nie kan praat nie, maar hierdie donkie het met Bileam gepraat soos ’n mens praat.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 2

Kyk 2 Petrus 2:16 in konteks