Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 1:9 Bybel vir Almal (ABA)

Want as ’n mens hierdie dinge nie doen nie, dan is hy soos iemand wat baie sleg sien, so sleg dat hy geestelik blind is. Ja, iemand wat nie hierdie dinge doen nie, het vergeet dat God hom gereinig het van die sondes wat hy voorheen gedoen het.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 1

Kyk 2 Petrus 1:9 in konteks