Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 1:4 Bybel vir Almal (ABA)

Hoekom het God belowe om vir ons kosbare en baie groot dinge te doen? Dit is omdat Hy so groot en sterk is. Hy het dit gedoen sodat julle vry kan wees en kan ophou om die slegte dinge te wil doen wat die mense van die wêreld graag wil doen, dinge wat hulle laat sterf. Dan sal julle mense word wat soos God is en wat lewe soos Hy.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 1

Kyk 2 Petrus 1:4 in konteks