Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 1:1 Bybel vir Almal (ABA)

Ek, Simeon Petrus, is ’n dienaar en apostel van Jesus Christus. Ek skryf hierdie brief vir julle wat ook soos ons glo in Jesus Christus. Dit is Christus wat vir ons almal in Hom laat glo en daardie geloof in Hom is kosbaar. Hy is ons God en ons Redder en Hy laat julle almal ook so glo in Hom.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 1

Kyk 2 Petrus 1:1 in konteks