Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 8:22 Bybel vir Almal (ABA)

Ons stuur ook ’n derde persoon saam met Titus en die ander persoon. Die derde persoon werk ook vir die Here soos ons. Ons het hom baie getoets in al die werk wat hy saam met ons gedoen het. Hy werk baie hard vir die Here. En hy is nou baie opgewonde om na julle toe te gaan, omdat hy glo dat julle graag wil help.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 8

Kyk 2 Korintiërs 8:22 in konteks