Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 8:2 Bybel vir Almal (ABA)

Hierdie gemeentes is baie arm. En God het hulle getoets, ja, hulle het baie swaar gekry. Maar hulle is ook baie bly. En nou het hulle gewys dat hulle ryk is, want hulle het ander gelowiges wat swaarkry, baie gehelp.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 8

Kyk 2 Korintiërs 8:2 in konteks