Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 8:19 Bybel vir Almal (ABA)

Maar dit is nie net óns wat hom stuur nie, die gemeentes het hom ook gekies om saam met ons te werk wanneer ons die geld kollekteer vir die gelowiges in Jerusalem. Ons doen hierdie werk sodat almal kan sien dat net die Here Koning is. En dan kan almal ook sien dat ons graag hierdie werk wil doen.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 8

Kyk 2 Korintiërs 8:19 in konteks