Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 8:16 Bybel vir Almal (ABA)

Maar ek sê vir God dankie dat Hy vir Titus lus gemaak het om julle te gaan help om die geld te kollekteer. Titus dink ook soos ek dat dit belangrik is dat julle klaar moet kollekteer.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 8

Kyk 2 Korintiërs 8:16 in konteks