Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 6:9 Bybel vir Almal (ABA)

Party mense wil nie glo dat ons apostels is nie, maar party mense glo dat ons apostels is. Mense doen baie slegte dinge aan ons, ons sterf amper, maar ons lewe nog. Mense hou aan om ons te straf, maar hulle kan ons nie doodmaak nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 6

Kyk 2 Korintiërs 6:9 in konteks