Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 5:19 Bybel vir Almal (ABA)

Dit beteken dat God die wêreld met Hom versoen het omdat mense aan Christus behoort. Hy het die sonde wat mense gedoen het, nie gestraf nie. En Hy het vir ons gesê ons moet vir mense vertel dat God so vir hulle versoening gedoen het.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 5

Kyk 2 Korintiërs 5:19 in konteks