Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 5:14 Bybel vir Almal (ABA)

Ons bring hierdie boodskap oor Christus omdat Christus lief is vir ons. Ons móét hierdie boodskap bring. Almal moes gesterf het, maar een Mens het gesterf. Hy het dit vir almal gedoen, en daarom het hulle almal gesterf.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 5

Kyk 2 Korintiërs 5:14 in konteks