Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 5:1 Bybel vir Almal (ABA)

Ons liggame is soos ’n tent waarin ’n mens woon. Ons weet, wanneer God hierdie tent van ons afbreek, die tent wat op die aarde is, dan het ons ’n gebou van God in die hemel. Dit is nie mense wat dit gebou het nie, en dit is vir altyd.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 5

Kyk 2 Korintiërs 5:1 in konteks