Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 13:5 Bybel vir Almal (ABA)

Julle is die mense wat moet seker maak dat julle in Christus glo. Julle moet julleself toets. Julle weet goed dat Jesus Christus in julle harte is. Maar julle moet oppas, miskien slaag julle nie die toets nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 13

Kyk 2 Korintiërs 13:5 in konteks