Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 13:11 Bybel vir Almal (ABA)

My vriende, ek wil nog een ding vir julle sê: Julle moet bly wees, julle moet lewe soos die Here wil hê julle moet lewe, julle moet luister wanneer ons vir julle sê wat reg is, julle moet saamwerk met mekaar, julle moet in vrede lewe met mekaar. Dan sal die God van liefde en vrede by julle wees.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 13

Kyk 2 Korintiërs 13:11 in konteks