Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 12:9 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Hy het vir my gesê: “Ek is genadig vir jou, en dit is genoeg, want wanneer iemand weet dat hy swak is, dan word my krag in sy lewe meer.”Daarom sal ek graag spog dat ek swak is, want dan is die krag van Christus in my.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 12

Kyk 2 Korintiërs 12:9 in konteks