Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 12:21 Bybel vir Almal (ABA)

Ek is bang dat God my sal verneder wanneer ek weer daar by julle kom. Hoekom? Omdat ek miskien sal huil en treur oor baie mense in die gemeente wat sonde gedoen het en wat nie verander het nie, hulle lewe nie soos God wil hê nie. Ek is bang dat hulle nog die dinge doen wat hulle altyd gedoen het, dat hulle slaap by mense met wie hulle nie getroud is nie, dat hulle onsedelik lewe, en dat hulle doen wat hulle wil.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 12

Kyk 2 Korintiërs 12:21 in konteks