Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 12:19 Bybel vir Almal (ABA)

Julle dink miskien nog altyd dat ons besig is om te wys dat ons nie iets verkeerd gedoen het nie sodat julle kan dink ons is goed. Nee, ons is mense wat aan Christus behoort, ons weet dat God alles hoor wat ons sê. Daarom sê ons hierdie dinge. Ons doen alles omdat ons lief is vir julle en omdat ons julle geloof sterker wil maak.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 12

Kyk 2 Korintiërs 12:19 in konteks