Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 12:14 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is nou die derde maal dat ek na julle toe sal kom. Ek sal nie vir julle geld vra vir myself nie. Ek wil nie julle geld hê nie, ek wil vir júlle hê. Julle weet hoe die lewe is: Dit is nie die kinders wat vir die ouers geld moet spaar nie, nee, dit is die ouers wat vir die kinders geld moet spaar.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 12

Kyk 2 Korintiërs 12:14 in konteks