Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 12:11 Bybel vir Almal (ABA)

As ek so spog, dan doen ek dieselfde soos ’n dom mens doen. Maar dit is júlle wat my dit laat doen. Want julle is die mense wat vir my moes geglo het. Party van daardie vals apostels dink dat hulle beter is as ek en hulle sê dat ek niks beteken nie, maar ek is so goed soos hulle.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 12

Kyk 2 Korintiërs 12:11 in konteks