Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 12:1 Bybel vir Almal (ABA)

Om te spog, help ’n mens niks, maar partymaal moet ’n mens ’n bietjie spog. Ek wil nou iets sê. Die Here het iets met ’n persoon laat gebeur en Hy het vir hom dinge gewys wat niemand anders gesien het nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 12

Kyk 2 Korintiërs 12:1 in konteks