Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 10:15 Bybel vir Almal (ABA)

Ons spog nie oor werk wat ander mense gedoen het nie, ons spog nie oor werk wat ons nie self gedoen het nie. Ons hoop en weet dat julle geloof sterker sal word, en dat ons dan nog meer en meer sal werk in julle stad, die stad waar God gesê het ons moet werk.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 10

Kyk 2 Korintiërs 10:15 in konteks