Want miskien is daar mense wat sê: “Paulus se briewe is baie ernstig en kwaai, maar wanneer hy self hier by ons is, dan lyk hy nie so kwaai nie en dan praat hy nie soos ’n apostel moet praat nie.”