Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 1:4 Bybel vir Almal (ABA)

Hy bemoedig ons wanneer ons swaarkry, dit maak nie saak wat die swaarkry is nie. Dan kan ons ook ander mense bemoedig wat swaarkry, dit maak nie saak wat hulle swaarkry is nie. Ons kan dit doen omdat God vir ons bemoedig.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 1

Kyk 2 Korintiërs 1:4 in konteks